Map / Kaart

(Click on map for bigger printable size)

Map from Johannesburg / Kaart vanaf Johannesburg

Distance / Afstand 1295 km

From Johanneburg take the N14 to Vryburg, Kuruman and then Uppington. In Uppington take the R27 Road towards Keimoes, Kenhardt, Brandvlei, Calvinia, Nieuwoudtsville and then Vanrhynsdorp.

Vanaf Johanneburg neem die N14 rigting Vryburg, Kuruman en dan Uppington. In Uppington neem jy die R27 rigting Keimoes, Kenhardt, Brandvlei, Calvinia, Nieuwoudtsville en laastens Vanrhynsdorp.


Map from Cape Town / Kaart vanaf Kaapstad

Distance / Afstand 298 km

 

Drive on the N7 from Cape Town. Pass Malmesbury, Moorreesburg, Piketberg, Citrusdal, Clanwilliam and Klawer. It is about a 3 hour drive.

Ry op die N7 vanaf Kaapstad. Ry verby die volgende dorpe : Malmesbury, Moorreesburg, Piketberg, Citrusdal, Clanwilliam en Klawer. Dit is ongevver 'n 3 uur rit.


Map from Windhoek (Namibia) / Kaart vanaf Windhoek (Namibia)

Distance / Afstand 1171 km

From Windhoek take the B1 Road. Pass the following towns : Aris, Renoboth, Kalkrand, Mariental, Asab, Keetmanshoop, Grunau to the border at Vioolsdrift. The N7 will take you further to Steinkopf, Springbok, Kamieskroon, Garies, Bitterfontein Newerus and the Vanrhynsdorp.

Vanaf Windhoek neem die B1 Pad. Ry verby die volgende dorpe: Aris, Renoboth, Kalkrand, Mariental, Asab, Keetmanshoop, Grunau na die grans by Vioolsdrift. Die N7 sal jy verder neem na Steinkopf, Springbok, Kamieskroon, Garies, Bitterfontein Newerus en dan Vanrhynsdorp.


Map from Vanrhynsdorp / Kaart vanaf Vanrhynsdorp

Distance / Afstand 36 km

Take the N7 to Vanrhynsdorp. Turn left between the two garages and right at the first street. Turn left in Voortrekker Street and drive through the town, pass the hotel and "vetplant"nursery and follow the dirt road to Unionskraal. On your right hand side are the Maskam mountains. Follow this road for about 26km. Turn right at the road sign"Waterval". Follow the road past a lane of eucalyptus trees. About 5km past this lane of trees turn right at the entrance gate.

Ry met die N7 tot op Vanrhynsdorp. Draai links tussen die twee vulstasies en regs met die eerste straat tot in Voortrekkerstraat. Draai links in Voortrekkerstraat en ry deur die dorp, verby die hotel en die vetplantkwekery en volg die grondpad na Unionskraal links verby Maskamberg. Volg hierdie pad vir ongeveer 26km. Draai regs by die padbord waarop "Waterval" staan. Volg die pad verby die bloekombos. Ongeveer 5km na die ry bome is die ingangshek.