Accommodation / Akkomodasie


 

 

 

 

 

 

 

 

* Openplan chalets with one dubble bed and two single beds.
...Outdoor braai. R300 per night per charlet.
* Chalets with seperate bedroom with dubblebed and one
... singlebed. In the livingarea is a extra bed. Indoor and
....outdoor braai at R400 per night per chalet.
* Chalets With 2 double and one singlebed. Inside and
. .Outside braai. R450 per chalet per night

* Oopplan huisies met elk 'n dubbelbed en 2
... enkelbeddens.
...
Buitebraai R300 per nag per chalet.
* Chalets met aparte slaapkamer met dubbel en een
.. enkelbed; in leefarea nog ‘n slaapplek;  Binne en
.. buitebraai / R400 per chalet per nag
* Chalets met 2 dubbel en een enkelbed; binne en
. buitebraai / R450 per chalet per nagt.


Each chalets has warm water, a shower with toilet facilities, a small fridge, kettle, two-plate stove as well as cutlery for four persons.
Elke huisie het warm water, stort en toiletgeriewe, 'n yskassie, ketel, tweeplaatstofie en eetgerei vir vier persone.

Each chalet has it's own fire place with a open grid.
All you need to bring is food and bedding.
Elke huisie het op die stoep, sy eie braaihoekie met 'n rooster. Al wat jy moet saam bring is kos en beddegoed.

Caravan and tent sites are available, with power supplies and ablution
facilities close at hand. R75 per person per night. Children under 6 stay free
Karavaan en tent staanplekke met
krag punte en ablusiegeriewe byderhand is ook beskikbaar.
R75 per persoon per nag (kinders onder 6 jaar gratis)


We have 2 "Lapa"-buildings with braai facility for about 30 persons. It has a washbasis and powersupply. R200 per day.
Ons het 2 Lapa met braai geriewe. Geskik vir ongeveer 30 mense. Dit het elk 'n wasbak en ook krag. R200 per dag.
We have one hall that can be utilized for functions such as weddings and birthdays. It can accomadate 100 persons. Catering can be aranged.
Ons het 'n saal wat kan gebruik word vir funksies soos onder andere troues en verjaarsdae. Dit kan ongeveer 100 mense huisves. Ons verskaf ook etes op aanvraag.

......

We have a small wedding chapel for small weddings. About 100 seets. R500
Ons het 'n klein kerkie, ideaal vir troues. Sitplek vir ongeveer 100 gaste. R500.