Welcome to the web page of the Waterfall resort.
Home and haven of Johan & Marieta Smith.
With us you will find peace for your soul.
A hidden paradise in the Maskam - about 35km from Vanrhynsdorp.
Here we have hiking trails and rock climbing
routes as well as thousands of birds for the Bird viewer.
Our biggest attraction is our 380 meter waterfall in
the Troe-Troe River. One of South Africa's biggest.
The waterfall only flows during the rainy season,
April to mid November each year.
Rock art of the Khoisan community living in these mountains
is
also on view on the Maskam mountain rocks.
Our Spartan open plan chalets offer all that is needed for a comfortable
stay.
Our lovely 'Lapa" can also be used for functions such as weddings.
Plus we have a Wedding Chapel / Church
***********
Welkom by die Waterval Natuurbetemming se
webtuiste.
Tuiste van Johan en Marieta Smith.
Hier by ons sal jy rus vind vir jou siel.
'n Versteekte paradys in die Maskam - ongeveer 35km vanaf Vanrhynsdorp.
Hier is staproetes, Rotsklimroetes asook duisende voëls
vir die kranige voëlkyker. Ons grootste aantrekking is natuurlik
ons 380meter hoë waterval in
die Troe-Troe Rivier. Een van die hoogstes in Suid-Afrika.
Die waterval vloei slegs gedurende die reënsiesoen,
ongeveer vanaf April tot middel November elke jaar.
Rotstekeninge van die Khoisan gemeenskap in vroere
jare is ook te sien teen die Maskamberg se rotswande.
Ons Spartaanse oopplan huisies bied alles wat nodig
is vir eenvoudige, gemaklike verblyf.
Ons pragtige lapa word ook gebruik vir funksies soos onder andere troues.
Plus ons het 'n lieflike klein kerkie